Publications

Ôs vebintenis tottie advancement van Kaaps strek tottie vevaadiging vanne wye range van publications, van academic navôsing innie Tytskrif van Kaaps totkreatiewe wêke wattie taal se cultural betiekenisse beklemtoon.

Djernil van Kaaps

Djernil van Kaaps

Die djernil van Kaaps isse peer-reviewed academic djernil wat navôsingsâtikels, forumbespriekings, onnehoude en kreatiewe wêke in en oorie Kaapse-taal sal publiseer. Dit bied ’n platform vi skoliere, skrywers en kommunitiemembers om by te dra tottie groeiende hoeveelhyt wêk rontomie taal ennie cultural relevance daavan.

Oo ôs

Agtegront

Rol en impact

Visie

Ôse wêk

Navôsing en
onwikkeling

Publikasie

Opvoeding

Djernil

Bestier

Onmoet die
lyers agte SAK

Join ôs

Die Societie virrie Advancement van Kaaps (SAK) isse apatte independent non-profit company wat mettie South African Revenue Service (SARS)
asse public, academic benefit organisation, geregister is. SAK: 2025/696234/08.

©2024 Die Societie virrie Advancement van Kaaps. Alle regte wôd voobeho. Djy wiet dai.

Oo ôs

Agtegront

Rol en impact

Visie

Ôse wêk

Navôsing en
onwikkeling

Publikasie

Opvoeding

Djernil

Bestier

Onmoet die
lyers agte SAK

Join ôs

Die Societie virrie Advancement van Kaaps (SAK) isse apatte independent non-profit company
wat mettie South African Revenue Service (SARS) asse public, academic benefit organisation,
geregister is. SAK: 2025/696234/08.

©2024 Die Societie virrie Advancement van Kaaps. Alle regte wôd voobeho. Djy wiet dai.

Die Societie virrie Advancement van Kaaps (SAK) isse apatte independent non-profit company wat mettie South African Revenue Service (SARS) asse public, academic benefit organisation, geregister is. SAK: 2025/696234/08.

©2024 Die Societie virrie Advancement van Kaaps.
Alle regte wôd voobeho. Djy wiet dai.