Ondekkie
Societie virrie Advancement van Kaaps

Ondekkie
Societie virrie Advancement
van Kaaps

Die Societie virrie Advancement van Kaaps (SAK) is daatoe vebint om Kaaps asse dinamic en liewensbelangrike taal in Suid-Afrika en vêde te preserve, te onwikkel en te advance. Vannie ytvoer van linguistic navôsing tottie voospraak vi meetalage onnewys, SAK is annie voopunt van efforts om te vesieke dat Kaaps flourish as byde ’n cultural en academic taal. Kô lee van ôs mission, history ennie initiative wattie toekoms van Kaaps dryf

Agtegront

Agtegront

SAK, wat gestig is om Kaaps die recognition te gie wattit vedien, wêk daa aan ommie taal asse cultural en academic resource te support en te vesieke dat haa ryk history en taalkundage diepte vi toekomstage geslagte protect/preserving wôd. Kaaps, wat in veeltalage kontekste gepraat wôd, het historiese betiekenis ytie tydperke  van colonialism, aparthyt en post-aparthyt Suid-Afrika. SAK is daa'op yt  om dié taal narie voopunt van byde academic en social domains te bring.

Rol en impact

Rol en impact

SAK speel ’n crucial rol innie skep van platforms vi linguistic navôsing, onnewys en kommunitie engagement . Vannie publications vannie Kaaps wooreboek tottie organising vannie jaalikse Kaapse Simposium, die societie ly verskye initiatives wattie liewens van Kaaps en  nie Kaaps-spriekenes verryk.

Visie

Visie

SAK envision ’n toekoms waa Kaaps erken wôd asse academic taal, omvattent across educational, cultural en economical domains in Suid-Afrika en globally. Die Societie attempt ommie brûe te bou tussen Kaaps-spriekene kommunities at large dee spriekenes te bemagtag en opportunities te skep virrie taal om te flourish.

Doelwitte

Doelwitte

Promote linguistics navôsing: Onwikkel en onnehou wietenskaplike navôsingsprogramme wat op Kaaps gefocus is, en skep ’n archive system van oral en geskriewe documents

Vestag Kaaps asse academic taal: SAK is daa'op yt  om Kaaps in byde basiese en hoë onnewysstelsels te integrate, twietalage en drietalage literacy materials te skep ennit vi academic materials an te pas.

Skep ’n Omvattene Kaaps Wooreboek: konsistentlie annie publication en maintenance vanne gestandardised Kaapse wooreboek wattie taal se grammar en skryfrules represent.

Support die veeltalaghyt en social geregtaghyt:  stan oep wietenskap, taalbelytshervorming  en social geregtaghyt om te vesieke dat Kaaps-spriekenes in verskye kommunitiedomains gerepresent wôd.

Cultural en economicalAdvancement: Promote die social, cultural en economical voodele van Kaaps vi byde Kaaps en nie- Kaapsspriekenes.

Oo ôs

Agtegront

Rol en impact

Visie

Ôse wêk

Navôsing en
onwikkeling

Publikasie

Opvoeding

Djernil

Bestier

Onmoet die
lyers agte SAK

Join ôs

Die Societie virrie Advancement van Kaaps (SAK) isse apatte independent non-profit company wat mettie South African Revenue Service (SARS)
asse public, academic benefit organisation, geregister is. SAK: 2025/696234/08.

©2024 Die Societie virrie Advancement van Kaaps. Alle regte wôd voobeho. Djy wiet dai.

Die Societie virrie Advancement van Kaaps (SAK) isse apatte independent non-profit company wat mettie South African Revenue Service (SARS) asse public, academic benefit organisation, geregister is. SAK: 2025/696234/08.

©2024 Die Societie virrie Advancement van Kaaps.
Alle regte wôd voobeho. Djy wiet dai.

Oo ôs

Agtegront

Rol en impact

Visie

Ôse wêk

Navôsing en
onwikkeling

Publikasie

Opvoeding

Djernil

Bestier

Onmoet die
lyers agte SAK

Join ôs

Die Societie virrie Advancement van Kaaps (SAK) isse apatte independent non-profit company
wat mettie South African Revenue Service (SARS) asse public, academic benefit organisation,
geregister is. SAK: 2025/696234/08.