Kaaps
Onnewys
Onnewys
Ôs onnewysinisiatiewe het daa'op yt om Kaaps in byde basiese en hoë onnewysstelsels te integreer, wat twietalage en drietalage geletterdhyt promote.
Ôs onnewysinisiatiewe het daa'op yt om Kaaps in byde basiese en hoë onnewysstelsels te integreer, wat twietalage en drietalage geletterdhyt promote.

Twietalige/
Drietalige programme
Twietalige/
Drietalige programme
SAK facilitate ’n meetalage vetaalprogram wat daa’op yt is om Kaaps saam met anne marginalised Suid-Afrikaanse tale te promote. Hierie program onnersteen vetaling van educational, regerings, en kulturele tekste in Kaaps, soedat Kaapsspriekendes access kan kry tot mee resources in hul moedertaal. En om Kaaps innie societie te promote.

Oo ôs
Agtegront
Rol en impact |
Visie
Ôse wêk
Navôsing en
onwikkeling
Publikasie
Opvoeding
Djernil
Bestier
Onmoet die
lyers agte SAK
Join ôs
Die Societie virrie Advancement van Kaaps (SAK) isse apatte independent non-profit company wat mettie South African Revenue Service (SARS)
asse public, academic benefit organisation, geregister is. SAK: 2025/696234/08.
©2024 Die Societie virrie Advancement van Kaaps. Alle regte wôd voobeho. Djy wiet dai.
The Societie virrie Advancement van Kaaps (SAK) is a separate independent non-profit company registered
with the South African Revenue Service (SARS) as a public,
academic benefit organisation. SAK: 2025/696234/08.
©2024 Society for the Advancement of Kaaps. All rights reserved.

Oo ôs
Agtegront
Rol en impact |
Visie
Ôse wêk
Navôsing en
onwikkeling
Publikasie
Opvoeding
Djernil
Bestier
Onmoet die
lyers agte SAK
Join ôs
Die Societie virrie Advancement van Kaaps (SAK) isse apatte independent non-profit company
wat mettie South African Revenue Service (SARS) asse public, academic benefit organisation,
geregister is. SAK: 2025/696234/08.
©2024 Die Societie virrie Advancement van Kaaps. Alle regte wôd voobeho. Djy wiet dai.