Kaaps
Navôsing en onwikkeling
Navôsing en onwikkeling
SAK doen deeglike linguistic navôsing ommie Kaapse-taal te document en te analyse. Dit slyt klankbo, wôdbo en sinsbo navôsing in om Kaaps te standardise. Ommie existing knowledge systems uit te bou , help SAK om Kaaps asse academic taal in lyn met die current knowledge. Ongoing prodjekts slyt in:

Kaaps Wooreboek
Kaaps Wooreboek
’N cornerstone prodjek waa'mee SAK hulle biesig hou, is die onwikkeling en maintenance van ñ standardised Kaaps-wooreboek. Die ongoing prodjek document die wooreskat, gramma-rules, en hoe Kaaps gebryk word om linguists, onnerwysers, en alle Kaapsspriekende kommunities te guide. Die wooreboek reflect die ways wat Kaaps deur different generations en in various areas gebryk wôd. |

Kaapse Grammar:
die basics
Kaapse Grammar:
die basics
Hoe skryf ‘n man in Kaaps? Watte grammatical rules moet djy ken om in Kaaps te skryf? Virrie eeste kee in geskiedenis issie basic Kaapse grammatical rule guide oppe accessible, fun en leebare manier gecreate.
In dié baanbriekende grammer guide en virrie eeste kee, kan Kaapse grammar gebryk wôd in teaching en kannit innie praktyk toegepas wôd dee eeste-, twiede- en vriemdetaal learners vannie taal. Gevul met illustrative oefeninge, bied dié boek die system ennie reëls virrie ôdering van woore in Kaaps in an.
Dié basic gramma guide provide oeke goet nagevôsde inlyding tottie geskiedenis vannie Kaapse taal, die gebryk en veteenwoordaging daavan in veeltalage Syd-Afrika en vêre. 'n Terminology woorelys in Kaaps wôd oek annie ynde vannie boek gevint.
Release date: 2026

Archive programme
Archive programme
Vesamel oral histories en geskriewe documents yt veskillende tytperke, inslytendtie colonialism,
aparthyt en post-aparthyt Suid-Afrika.
Vesamel oral histories en geskriewe documents yt veskillende tytperke, inslytendtie colonialism,
aparthyt en post-aparthyt Suid-Afrika.

Oo ôs
Agtegront
Rol en impact |
Visie
Ôse wêk
Navôsing en
onwikkeling
Publikasie
Opvoeding
Djernil
Bestier
Onmoet die
lyers agte SAK
Join ôs
Die Societie virrie Advancement van Kaaps (SAK) isse apatte independent non-profit company wat mettie South African Revenue Service (SARS)
asse public, academic benefit organisation, geregister is. SAK: 2025/696234/08.
©2024 Die Societie virrie Advancement van Kaaps. Alle regte wôd voobeho. Djy wiet dai.

Oo ôs
Agtegront
Rol en impact |
Visie
Ôse wêk
Navôsing en
onwikkeling
Publikasie
Opvoeding
Djernil
Bestier
Onmoet die
lyers agte SAK
Join ôs
Die Societie virrie Advancement van Kaaps (SAK) isse apatte independent non-profit company
wat mettie South African Revenue Service (SARS) asse public, academic benefit organisation,
geregister is. SAK: 2025/696234/08.
©2024 Die Societie virrie Advancement van Kaaps. Alle regte wôd voobeho. Djy wiet dai.
The Societie virrie Advancement van Kaaps (SAK) is a separate independent non-profit company registered
with the South African Revenue Service (SARS) as a public,
academic benefit organisation. SAK: 2025/696234/08.
©2024 Society for the Advancement of Kaaps. All rights reserved.